All of Grace and all fun

Guestbook

Sign our Guestbook!

Already a member? Sign In

9 Comments

Reply Ria Snyman
02:26 AM on July 23, 2009
Pragtig my kind! Ek dink jy het 'n uitstekende website!
Reply Freedom Broadcast
11:24 PM on July 15, 2009
Hey there, God bless. Passing by your site to say hi...great site. Stay blessed and always press forward.

Dennis
Freedom Broadcast
Reply victor
04:59 AM on June 08, 2009
very good website....i came through this when i saw ur profile on zedge...i tried to send u the comments but its locked.....u've done a great job.....i really appreciate ur effort.....well done.....and if u dont mind....is it possible to add me on zedge(its predator 8587)....thankx
great endeavors
Reply Lyudmil
03:08 PM on May 20, 2009
Well done smile Congratulate and thanks!
Reply Neil
12:48 PM on April 21, 2009
Hi Louise What a good site, plenty to think about!!
Reply Jerry Bezuidenhout
03:37 PM on April 19, 2009
Baie baie nice.
Reply Sonja Myburgh
03:57 AM on April 07, 2009
Hi Louise! Jy verras my keer op keer! Ek weet die webwerf al 'n rukkie aan die gang, maar my eerste besoekiw - BAIE GELUK dit lyk goed en 'n heerlike verskeidenheid! Mag jou hartsbegeerte dat God die medium gebruik om ander te bedien vervul word! Jy is SY gesëende!!
Reply Petro Koning
06:58 AM on August 11, 2008
Hallo julle. Dis pragtig Louise. Regtig baie mooi. Het nog nie alles gelees nie maar is nog besig. Gaan volgende jaar Maart na Hillsong se Colour Conference toe in Sydney. Is so opgewonde daaroor. Daar is so 16 000 vrouens wat gaan. Jy kan net dink hoe dit gaan wees. Asseblief stuur my e-mail vir Marise ook sodat sy my kan e-pos. Lief vir julle almal in Suid Afrika en mis julle baie. Groete en liefde vir julle almal. petro
Reply Marise Vermaak
02:24 PM on August 05, 2008
Hi sussie. Dis 'n pragtige website. Jy het nogal baie moeite gedoen. Ek het van die bladsye gaan save want ek wil dit oplees. Die een van geloof in verdrukking wil ek bietjie gaan bestudeer want dit is op toepassing van ons familie. Dankie vir dit wat jy met almal deel. Ons is baie lief vir jou. Van jou sussie

Welcome

Send to a friend

Share on Facebook

Share on Facebook

Live Prayer

eBible Search

Enter a verse or keywords
(John 3:16, love, sword of the spirit)

Pilgrims' Christalk

Pilgrims' Christalk free christian chat rooms

"... and confessed that they were

strangers and pilgrims upon the

earth" (Heb 11:13)



Christian wallpaper

Get your christian wallpaper for your desktop



Powered by Freewebs

Recent Forum Posts

No recent posts

Newest Members

TusserteLouise

Recent Photos

  

e-Sword